WELKOM BY ONS IN SALZBURG ( OOSTENRYK ): REISGIDS

Hierdie webwerf is 'n omvattende reisgids van die Stad en Staat van Salzburg
in Oostenryk. Dit bevat ongeveer 1000 artikels oor Salzburg: Haar kultuur,
toerisme-aantreklikhede en ander
Inligting vir ons Internasionale besoekers. Ons poog om Visit-Salzburg.net die
mees omvattende aanlyn reisgids in Engels en ander tale te maak.
Wat is uniek aan Visit-Salzburg.net? Ons is almal inwoners, studente en
pasafgestudeerdes van Salzburg se Universiteit. Daarom bied ons eerstehandse
inligting aan ons lesers. Nie net die gewone toerisme besienswaardighede nie,
maar ook heelwat unieke dinge en plekke om te sien en te besoek.
Visit-Salzburg.net het ses verskillende afdelings:
1). Die "Algemene Inligting"
afdeling gee basiese inligting oor Salzburg soos veiligheid en gesondheid,
kennis van wette, reisplanne, openbare vervoer, die lughawe en waarskuwings Teen
dinge om NIE te doen nie! Verder ook besondere inligting oor die kulturele lewe
in Salzburg bv. " The Sound of Music" , ski ens.
2). Ons " Foto" afdeling bevat
'n aantal kitsfoto-gallerye met meer as 200 foto's van Salzburg. Volgens hierdie
webwerf se filosofie probeer ons om die algemene toerisme-foto's te balanseer
met eie foto's van die minder bekende dele van Salzburg.
3). Die "Rondkyk"- afdeling
beskik oor honderde artikels van toeriste-aantreklikhede van Salzburg.Moet
daarom nie die voorgestelde " 10 beste toerisme aantreklikhede" mis nie. Daar is
ook artikels oor dorpe as besoekers hul eie keuses wil maak. Inligting oor
moderne argitektuur, plekke van kulture belang en besondere "skatte" .
4). Ons "Salzburg Hotel Leêr" lys
verskeie hotelle wat betaal om deur ons te adverteer. Hierdie webwerf word
bedryf uit eie wil, maar ons het tog geld nodig om vir die instandhou en
uitbreiding van nuwe artikels te betaal. As u die hotelle besoek help u ons om
die webwerf aan die gang te hou.
5). Die " Eetplek" - afdeling gee
inligting in sake goeie eetplekke wat beter tradisionele kos teen billike pryse
aanbied. Meer aandag kan aan die afdeling gegee word. Daar is ook 'n lys van
Biertuine en Kafees in Salzburg.
6). Die "Omgewings" afdeling gee
voorstelle vir daguitstappies om en verder van Salzburg af. Dit gee ook kort
artikels in sake klasieke reisbestemminge in Salzburg en inligting oor enkele
munisipaliteite van die Staat Salzburg.
Vertaling van die Visit-Salzburg.net
Visit--Salzburg.net is slegs beskikbaar in Engels. Hierdie bladsy is 'n "
hulp bladsy",
vir mense wat nie Engels magtig is nie. As jy nie praat
nie Engels glad nie, wil jy dalk die
Google vertaling hulpmiddel gebruik ons
Salzburg gids te vertaal.
Go to: "Visit-Salzburg.net - Homepage"
Landing Page in...
Afrikaans -
Arabic - Bahasa Indonesia
- Cesky - Deutsch -
English - Espanol -
Filipino - Francais -
Greek - Hebrew -
Hindi - Hrvatski -
Italiano - Japanese -
Korean - Magyar -
Mandarin (Simplified Chinese) -
Nederlands - Polski -Portugues
- Russian - Türkce